Proto indo europees en die heimat in armenie

Proto-Indo-Europees en die Heimat in Armeni? Sowat van die wêreldbevolking ?? miljard mense ?? praat vandag Indo-Europees as moedertaal Die talrykste tale is Spaans Engels Hindustani Portugees Persies Bengali Duits en Russies wat elk oor meer as ?n honderd miljoen sprekers beskik Afrikaans is ?n lid van die Wes-Germaanse familie saam met Duits Engels Friesies Nederlands en Vlaams CProto-Germaans is gerekonstrueer uit Wes- Noord- en die uitgestorwe Oos- Germaans volgens die taalkundige rekonstruksietegniek waardeur mens Latyn kry indien jy Frans Italiaans Spaans Katalonies Portugees en Roemeens as basis gebruik ? n Rekonstruksie word deur ? n asterisk b dhwer deur voorafgegaan Die Indo-Europese families Germaans Kelties Balties Italies Romaans Grieks Albanies Armenies Indo-Iraans Slawies en die uitgestorwe Anatolies en Togaries stam uit Proto-Indo-Europees wat deur middel van taalkundige rekonstruksie tot ? n redelike mate aan ons bekend is Die Proto-Indo-Europe? rs was ? n werklike spraakgemeenskap wat in dorpies saamgewoon het en landbou sowel as veeteelt beoefen het Oor die tuisland van die sprekers is nog geen konsensus bereik nie Verskillende streke soos die Balkan Middel-Europa Siberi? Anatoli? en die Oekra? ene is al as die wig van Indo-Europees voorgehou Die gunsteling is tans die Pontiese Steppeteorie terwyl die Anatoliese teorie nommer twee is Die Steppe-hipotese plaas die geboorte van Proto-Indo-Europees op die Pontiese steppe nou Oekraiene sowat sesduisend jaar gelede as die taal van die Yamnaya-kultuur In het Remco Bouckaert en ? n span wetenskaplikes vir die eerste keer ? n Bayesiese ?logeogra ?ese benadering ingespan om die raaisel te probeer oplos Hulle het bevind dat ? n Anatoliese oorsprong van PIE sowat agt duisend jaar gelede waarskynlik is CGreenberg se Eurasiatiese familie Indo-Europees Oeralies-Yukaghir Alta? es Mongools Chuvash-Turks en Manchu-Tungus Japanees-Koreaans Koreaans Ainu en Japanees-Ryukyu Gilyak Nivkh Chukchi-Kamchatkaans Inuit-Yupik-Unangan CDie tergende raaisel van Proto-Indo-Europees is dat die taal sekere strukturele vorme met die tale van Noord-Eurasi? deel vanaf Finland oor Siberi? en die verre noorde van Kanada tot by Groenland en ander elemente in gemeen het met Semities lid van die Afro-Asiatiese taalfamilie van die Midde-Ooste en Afrika tot so ver wes as Mali en so ver suid as Tanzani? Hier word nie na universele taalverskynsels of algemene ooreenkomste verwys nie maar na spesi ?eke kenmerke uniek aan die tale onder bespreking Die Afro-Asiatiese Familie Semities Berber Egipties Kopties Kusities Tsjadies en Omoties Aan die noordelike kant deel PIE morfologiese eienskappe met die Oeraliese InuitYupik-Unangan Makro-Alta? ese en ander taalfamilies van dié uitgestrekte gebied wat dui op langdurige wedersydse be? nvloeding of ? n oer-oue genetiese verwantskap Daar is strukturele parallelisme in kernmateriaal soos die foneme van voornaamwoorde en ooreenkomste in grammatika Hieronder tel die M-T ek-jy voornaamwoord-tipe meervoudvorming deur -t aan die stam te heg en dualisvorming met -k CDie beroemde Dr Joseph Greenberg wat in die s die Afrikatale geklassi ?seer het het in ? n Eurasiatiese Familie aan die hand gedoen Hy bespreek die fonetiese en morfologiese bewyse van verwantskap in sy boek Indo-European and Its Closest Relatives The Eurasiatic Language Family Die kern van

  • 34
  • 0
  • 0
Afficher les détails des licences
Licence et utilisation
Gratuit pour un usage personnel Aucune attribution requise
Partager